# Die familie van Suid-Afrika se gewese ambassadeur in Frankryk, Nathi Mthethwa, sê hulle hoop om hom Sondag te begrawe nadat die Franse owerhede die lykskouing afgehandel het. Mthethwa is verlede week dood nadat hy volgens berigte van die 22ste verdieping van die Hyatt Regency Hotel in Parys geval het. Sy selfoon is in ‘n nabygeleë park gevind. Die familie se woordvoerder, Sfiso Buthelezi, het aan Newzroom Afrika gesê Mthethwa se liggaam sal Donderdag uit Frankryk vertrek en Vrydag in Suid-Afrika aankom:
Mthethwa se familie hoop om hom hierdie naweek te begrawe [KLANK]
ENG-ButheleziOnMthethwa