Skip to content

Mpumalanga se premier hoop om R50-miljard in te win by belegging- en mynboukonferensie [KLANK]

# Die regering van Mpumalanga het ‘n twee-daagse, belegging- en mynboukonferensie bekendgestel om die ekonomie, werkskepping en hernubare projekte te bevorder. Premier Mandla Ndlovu sê die provinsie wil minstens 50-miljard-rand se beloftes verkry, en verwag dat groot ondernemings die geleenthede vir langtermynbeleggings sal ondersoek. Die premier sê Mpumalanga is bekend vir steenkool, mynbou, toerisme en staal, maar wil diversifiseer deur hernubare energie, en wil groei en werkskepping bevorder:

ENG-NdlovuOnInvestment