# Die MK-party se regsverteenwoordiger, Dali Mpofu, sê dit berus by die Parlement om ‘n doeltreffende proses vir president Cyril Ramaphosa se verwydering daar te stel. Hy het die voorlegging in die Wes-Kaapse Hooggeregshof gelewer waar Ramaphosa die bevindings van die Artikel 89-onafhanklike paneel oor die diefstal op sy plaas, Phala Phala, betwis. Mpofu sê die Parlement moet bepaal hoe die proses werk en enige geregtelike hersiening berus by die Konstitusionele Hof:
Mpofu voer aan slegs Parlement is verantwoordelik in Ramaphosa-saak [KLANK]
ENG-MpofuOnConCourt