# ‘n Adjudant-offisier van die polisie, Mbongeleni Mpangase, het voor die Madlanga-kommissie getuig luitenant-kolonel Gavin Jacob het gespanne verhoudings met sekere amptenare gehad, insluitend adjudant-offisier Karl Sander. Mpangase het die voorsitter, Mbuyiseli Madlanga, geantwoord oor die operasie in Port Shepstone in 2021 toe beslag gelê is op 541-kilogram kokaïen. Hy het deur sy tolk, Vusimuzi Nkabinde, gesê hy is vir die operasie gekies as gevolg van die spanning in Jacob se afdeling:
Mpangase getuig oor spanning in SAPD ná kokaïenbeslaglegging in Port Shepstone [KLANK]
ENG-Madlanga-NkambindeOnJacobs-Mpangase