Skip to content

Movement of the Poor vier 20 jaar van veerkragtigheid [KLANK]

# Die organisasie, Movement of the Poor het sy 20ste bestaansjaar by die Curries Fountain-stadion in Durban gevier. Woordvoerder Thapelo Mohapi sê die organisasie, wat in 2005 deur 32 verteenwoordigers van 12 nedersettings gestig is, het nou meer as 180-duisend lede oor vyf provinsies. Ten spyte van polisiegeweld, politieke aanvalle en sluipmoorde, gaan die beweging voort om te veg vir grond, behuising en maatskaplike geregtigheid terwyl hulle gesneuweldes vereer en hul toewyding aan vryheid herbevestig:

ENG-MohapiOnCelebration