# Die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, sê Suid-Afrika moet die wêreldleier wees in die stryd teen tering met vennootskappe, innovering, en gereedheid met entstowwe. Die minister het by die Tering-entstof gereedheidswerkswinkel in Johannesburg, die behoefte benadruk vir dringende optrede om tieners en volwassenes, die mees kwesbare groepe, te beskerm. Hy het bevestig dat nuwe entstowwe nou getoets word, en Suid-Afrika maak hom gereed om ‘n nuwe generasie van tering entstowwe te lewer: