# Die Motorbedryf-werkswinkelvereniging sê die toenemende teenwoordigheid van tradisionele en hibriede inprop-voertuie wys dat die tegnologiese oorgang reeds goed aan die gang is. Suid-Afrika se gebruikte-voertuigkleinhandelmark is ʼn steunpilaar van die ekonomie en ondersteun meer as 270-duisend werke by sowat 23-duisend ondernemings. Die vereniging se woordvoerder, Pieter Niemand, sê voorbereiding vir die gebruikte-voertuigmark in elektriese voertuie sal proaktiewe toewyding van elke rolspeler vereis:
Motorbedryf-werkswinkelvereniging sê Suid-Afrika se gebruikte-motormark moet voorberei vir era van elektriese voertuie [KLANK]
ENG NiemandONHybridVehicles