Skip to content

Moordenaar Enoch Ndou gevonnis tot lewenslange tronkstraf vir Kersdag-moorde [KLANK]

# Die Hooggeregshof van Thoyondou wat in die Landdroshof in Waterval, Limpopo, sit,het die moordenaar Enoch Ndou gevonnis tot lewenslange tronkstraf vir die moord op sewe familielede. Hy het die slagoffers vier jaar gelede op Kersdag in Malamulele geskiet oor ‘n geskil rondom ‘n erfporsie. Ndou was emosioneel toe sy vonnis gelees is. Regter Thogomelani Tshidada sê dit was nodig om hom die swaarste moontlike straf op te lê:

ENG-TshidadaOnNdou