# Die Moja-navorsingsinstituut sê oudpresident Thabo Mbeki moenie toelaat dat die gewese president van die Demokratiese Republiek die Kongo, Joseph Kabila, hom as vredemaker en held voordoen nie. Mbeki en sy stigting het onder skoot gekom omdat hy verteenwoordigers van die Rwandees-gesteunde rebellegroep, M23, uitgenooi het na die tweede Afrika Vrede-en-sekuriteitsdialoog in Pretoria. Grant Harmse van die instituut sê hulle moet onthou dat M23-rebelle vanjaar verantwoordelik was vir die dood van SANW-soldate in die DRK:
Moja-navorsingsinstituut kritiseer Thabo Mbeki oor uitnodiging aan M23 [KLANK]
AFR GrantonInitation