Skip to content

Moeilike ekonomiese omgewing bly bron van kommer vir verbruikers en sakeondernemings [KLANK]

# Santam se 2025 Versekeringsbarometerverslag het onthul die moeilike ekonomiese omstandighede bly ʼn bron van kommer vir verbruikers en sakeondernemings. Die studie het bevind 84-persent van die deelnemers moes finansiële aanpassings maak om die stygende lewenskoste te hanteer. Atang Matebesi van Santam sê ten spyte hiervan het slegs ʼn klein aantal mense hul korttermynversekering verlaag om geld te spaar.

ENG-AtangOnReport