# Die Departement van Infrastruktuur van die Wes-Kaap, het sy “geel vloot” vir pad-onderhoud gemoderniseer, wat die gemiddelde ouderdom van voertuie met meer as 20 jaar verlaag en die vervangingswaarde van die vloot tot 2,8-miljard-rand verhoog. Die LUR vir Infrastruktuur, Tertuis Simmers sê beleggings sluit in afstandmonitering, sonkrag-aangedrewe radionetwerke en nuwe masjinerie vir padskrapers, trekker-laaier-graafmasjiene en watertenkwaens:
Moderne ‘geel-vloot’ verbeter Wes-Kaapse infrastruktuur [KLANK]
AFR SimmersOnFleet