# Tshwane se finansiële hoof, Gareth Mnisi, is by die Madlanga-kommissie ondervra oor WhatsApp-boodskappe en foto’s van wapens wat na bewering aan hom gestuur is. Mnisi het gesê die foto’s is op ‘n vriend se status aangestuur en beweer dit hou verband met sy belangstelling in sportskiet. Die getuienisleier Matthew Chaskalson het teenstrydighede in sy verduideliking betwis. Mnisi het ontken dat hy enige dreigemente in boodskappe gemaak met betrekking tot iemand wat hom kom soek, en gesê die boodskap is verkeerd verstaan:
Mnisi word bevraagteken oor beweerde wapen foto’s en boodskappe [KLANK]
ENG-Chaskalson-MnisiOnWeapons