# Die metaalwerkersvakbond MMAWUSA veroordeel die jongste werkloosheidstatistiek vir die eerste kwartaal van 2025. Die woordvoerder, Mogoshadi Maserumule, sê met die amptelike werkloosheidsyfer op 32,9-persent en meer as 8,2-miljoen werklose mense, is die krisis nie ʼn tragedie nie. Sy sê dis voorspelbaar en voer aan dis weens ʼn kapitalistiese stelsel wat gedy op ongelykheid, uitbuiting en massa-werkloosheid:
MMAWUSA veroordeel toenemende werkloosheidskrisis [KLANK]
ENG MogoshadionUnemploment