Skip to content

MMAWUSA amptelik bekend gestel as ‘n geregistreerde vakbond [KLANK]

# Die Metal Mining and Allied Workers Union of South Africa het sy amptelike bekendstelling as ‘n ten volle erkende en geregistreerde vakbond aangekondig. Die Registrateur van die Departement van Indiensneming en Arbeid het ná ‘n streng en uitdagende proses uiteindelik die vakbond se aansoek om registrasie goedgekeur. Die woordvoerder, Mogoshadi Maserumule, sê dit is ‘n belangrike mylpaal vir hul lede, werkers en die arbeidsbeweging:

ENG MogoshadionTradeUnion