Skip to content

Mkhwanazi waarsku LP’s om nie misdaadintelligensie-inligting te openbaar nie [KLANK]

# Die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, het parlementslede gewaarsku om te verhoed dat sensitiewe misdaadintelligensie-inligting in die media bekend gemaak word. Hy verskyn tans voor die Parlement se ad hoc-komitee wat korrupsie in die strafregstelsel ondersoek. Mkhwanazi sê sensitiewe inligting moenie onverskillig in die openbaar gedeel word nie, aangesien sulke openbaarmakings voortgesette ondersoeke kan benadeel:

ENG MkhwanaziOnWarning