# Die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris Nhlanhla Mkhwanazi sê die land kan in vlamme opgaan as besonderhede oor interne ANC-veldtogbetalings bekend gemaak word. Mkhwanazi het aan die Parlement se ad hoc-komitee gesê sekere amptenare is betrokke by politieke inmenging, en die sakeman Brown Mogotsi het toegang gehad het tot sensitiewe polisie-inligting. Brown het na bewering finansiële steun aan die minister van Polisie, Senzo Mchunu, se politieke bedrywighede verskaf:
Mkhwanazi waarsku die land kan in vlamme opgaan as inligting oor ANC se interne veldtogbetalings vrygestel word [KLANK]
ENG MkhwanaziOnPayments