Skip to content

Mkhwanazi vra publiek om nie sy foto’s tydens optogte te gebruik nie [KLANK]

# Die provinsiale polisiekommissaris van KwaZulu-Natal doen ‘n beroep op lede van die publiek om nie foto’s van hom gedurende polities-gedrewe optogte te gebruik nie, veral die wat teen die president beswaar maak. ‘n Woordvoerder vir die polisie, Robert Netshiunda, waarsku dat alle sosialemedia-rekeninge waarop Mkhwanazi se naam en foto’s verskyn, vals is. Hy sê dit word gebruik om die publiek te kul om te dink die provinsiale kommissaris gebruik hierdie platforms vir kommunikasie:

ENG RobertonMkhwanazi