Skip to content

Mkhwanazi vra dat geslagsgeweldboodskappe gedurende sokkerwedstryde vertoon moet word [KLANK]

# Die polisiekommissaris van KwaZulu-Natal, Nhlanhla Mkhwanazi, stel voor dat sokkerwedstryde tydens uitsending onderbreek moet word om boodskappe oor geslagsgeweld te vertoon. Hy het kommer uitgespreek oor die hoë aantal mishandelingsake wat nie aangemeld word nie en dat slagoffers nie steun ontvang nie. Mkhwanazi verbind misdaad met gebroke families en afwesige vaders. Hy voeg by dat verwaarloosde streke in die provinsie met ‘n hoë misdaadsyfers ly terwyl owerhede net reageer op probleme in plaas van om dit te verhoed:

ENG-MkhwanaziOnGBV