# Die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, het aan die Madlanga-kommissie gesê hy het nie geledere verbreek toe hy op 6 Julie ‘n media-inligtingsessie gehou het nie. Mkhwanazi sê in reaksie op beskuldigings dat hy protokol omseil het, hy het die publiek op hoogte gehou van die ontbinding van die taakspan vir politieke moorde. Hy verduidelik hy en sy kollegas het militêre uniforms gedra as ‘n teken van mag en ‘n waarskuwing teen misdadige netwerke wat misdaadintelligensie, die Parlement en die uitvoerende gesag infiltreer:
Mkhwanazi vertel Madlanga-kommissie hy het nie geledere verbreek tydens media-inligtingsessie nie [KLANK]
ENG MkhwanaziOnProtocol