# Die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, het die Madlanga-kommissie gewaarsku getuies in politieke moordsake kan ernstige gevare te wagte wees. Hy het teruggekeer na die Brigitte Mabandla-justisiekollege in Pretoria om sy getuienis voor te sit oor die ontbinding van die politieke moord-taakspan. Mkhwanazi sê baie getuies word vermoor of verlaat die getuiebeskermingsprogram:
Mkhwanazi verskaf besonderhede oor gevare vir getuies in politieke moordsake [KLANK]
ENG MkhwanaziOnRisks