Skip to content

Mkhwanazi sê mediakonferensie was ‘n gesamentlike poging om uitdagings te ontbloot wat polisie-ondersoeke belemmer [KLANK]

# Die polisiekommissaris van KwaZulu-Natal, Nhlanhla Mkhwanazi, het die Madlanga-kommissie van Ondersoek meegedeel dat die strafregstelsel heeltemal kan verbrokkel as korrupsie en politieke inmenging nie aangespreek word nie. Mkhwanazi, wat eerste getuig, sê sy mediakonferensie van 6 Julie het die gesamentlike bekommernisse van polisiebeamptes oor sabotasie en wanpraktyke binne die stelsel weerspieël. Hy het ook die ontbinde taakspan oor politieke moorde verdedig en gesê dit het noemenswaardige suksesse behaal ten spyte van kritiek:

ENG MkhwanaziOnConcerns