Skip to content

Mkhwanazi ontken aanklagte van bedrog en korrupsie teen hom [KLANK]

# Die geskorste adjunkhoof van die Ekurhuleni-metropolisiedepartement, Julius Mkhwanazi, het aanklagte van bedrog, korrupsie en regsverydeling teen hom ontken in die Boksburgse Landdroshof in Gauteng. Hy en sy medebeskuldigde, Ekurhuleni se stadsbestuurder Kagiso Lerutla, het na bewering in 2019 ‘n plan uitgedink om hofverrigtinge deur vals verteenwoordiging te ontduik, en 400-duisend-rand gedeel. Mkhwanazi se regsverteenwoordiger, Peter Wilkins, het in die borgtog-aansoek gesê aanhouding moenie dien as straf voor die verhoor nie:

ENG-WilkinsOnMkhwanaziBail