Skip to content

Mkhwanazi onthul Vusimuzi “Cat” Matlala het onregmatige polisievoorregte geniet [KLANK]

# Die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, sê die omstrede sakeman Vusimusi “Cat” Matlala, wat tans in aanhouding is op aanklag van poging tot moord, het onregmatige polisievoorregte geniet. Hy het in Pretoria aan die Madlanga-kommissie gesê Matlala se privaat voertuie is bedrieglik as munisipale motors geregistreer en toegerus met blou ligte, na bewering deur ‘n senior amptenaar van Ekurhuleni se Metropolisiedepartement. Mkhwanazi het bevestig ‘n selfoon is ook in Matlala se tronksel gevind:

ENG MkhwanaziOnPrivileges