Skip to content

Mkhwanazi beskuldig sekere joernaliste dat hulle sensitiewe sekurieteitinligting bekend gemaak het, en vra vir ondersoek [KLANK]

# Die polisiekommissaris van KwaZulu-Natal, Nhlanhla Mkhwanazi, sê sekere joernaliste het sensitiewe sekerheidinlgiting gepubliseer, wat polisie-operasies bedreig. In getuinenis voor die parlement se ad hoc-komitee, sê Mkhwanazi die lekkasies het polisiebedrywighede en beamptes wat aan geklassifiseerde sake werk, in gevaar gestel. Hy het die Staatsveiligheidsagentskap versoek om teen diegene wat verantwoordelik is op te tree en gewaarsku dat die openbaarmaking van sulke inligting nasionale veiligheid en voortgesette ondersoeke ondermyn:

ENG MkhwanaziOnJournalists