Skip to content

Mkhwanazi bekommerd oor LP’s Fadiel Adams en Dianne Kohler Barnard se toegang tot geklassifiseerde inligting {KLANK]

# Die polisiekommissaris van KwaZulu-Natal, Nhlanhla Mkhwanazi, het by die Madlanga-kommissie kommer uitgespreek oor parlementslede wat toegang tot geklassifiseerde intelligensie-inligting het. Die leier van die National Coloured Congress, Fadiel Adams en Dianne Kohler Barnard van die DA word daarvan beskuldig dat hulle toegang gehad het tot sensitiewe inligting wat hulle nie veronderstel was om te sien nie. Mkhwanazi sê Adams het die inligting onbehoorlik gebruik en sake oor polisie-inmenging in Kaapstad en Gauteng geopen, maar ondersoeke kon geen getuienis vind om sy bewerings te steun nie:

ENG MkhwanaziOnClassifiedInfo