# Die Polisiekommissaris in KwaZulu-Natal, Nhlanhla Mkhwanazi, sê stygende misdaad word vererger deur beperkte personeel, wat te midde van bevolkingsgroei, steeds tans op ongeveer 19-duisend staan. Mkhwanazi verbind begrotingsbeperkings en arbeidswette met minder werknemers en vra alternatiewe maatreëls, soos kameras en patrollievoertuie om die veiligheid te handhaaf. Hy vra gemeenskappe om beamptes aanspreeklik te hou, met die klem op dissipline en prestasie en waarsku die polisie word deur die publiek in diens geneem en lewenslange poste word nie gewaarborg nie:
Mkhwanazi beklemtoon personeel- en misdaaduitdagings in wetstoepassing [KLANK]
ENG-MkhwanaziOnLabour