Skip to content

MK-party waarsku burgers is moeg vir duur kommissies sonder uitkomste [KLANK]

# Die MK-party sê burgers is moeg vir duur kommissies van ondersoek wat geen betekenisvolle uitkomste lewer nie en vertroue in die regering skend. Dit volg nadat die Madlanga-kommissie gestig is om bewerings te ondersoek wat die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris Nhlanhla Mkhwanazi geopper het oor misdaad, politieke inmenging en korrupsie binne die polisie. MK se regsverteenwoordiger, Dali Mpofu, het aan die Konstitusionele Hof gesê vorige ondersoeke, soos die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping, het miljarde rand gekos en min het verander:

ENG MpofuOnCommissions