# Die MK-party is bekommerd oor wat hy ‘n ongelyke toepassing van geregtigheid noem, ná die arrestasie van sy Parlementslede, Brian Molefe en Siyabonga Gama. Dié voormalige Transnet-bestuurders het hulself aan die Valke oorgegee in verband met ‘n lokomotief-tender ter waarde van 93-miljoen-rand wat gekoppel word aan staatskaping. Die Party se woordvoerder, Nhlamulo Ndhlela, glo swart beroepslui word onregverdig geteiken, veral dié wat met die MK-party verbind word:
MK-party vra onpartydige regstelsel na arrestasies van Molefe en Gama [KLANK]
ENG NdhlelaOnMembers