# Die MK-party verwerp die begroting van die Presidensie en beskuldig president Cyril Ramaphosa dat hy ‘n regering lei wat gebou is op leuens, korrupsie en gebroke beloftes. Die party beweer ook die polisie is in die kloue van misdaadsindikate vasgevang. John Hlophe van die party het tydens die debat oor die begroting in die Parlement gesê hulle weier om ‘n mislukte droom en ‘n presidentskap wat in gevaar verkeer, te befonds. Hlophe sê Ramaphosa is die beliggaming van korrupsie:
MK-party verwerp begroting van die Presidensie en sê Ramaphosa is onherstelbaar stukkend [KLANK]
ENG HlopheOnPresidencyBudget