# Die MK-party het ‘n hofbeslissing verwelkom wat die Nasionale Loterykommissie se poging verwerp om die tydelike loterylisensie te verleng. Die party sê die uitspraak bevestig dat die lisensiëringsproses gebrekkig is, met onwettige voorkeurbehandeling vir Ithuba. Vanaf Sondag sal loterybedrywighede gestaak word, wat inkomste- en toelaeverliese sal veroorsaak. ‘n Woordvoerder Nhlamulo Ndhlela blameer politieke bevoordeling en institusionele kaping vir die situasie:
MK-party verwelkom hofbevel oor loterylisensie [KLANK]
ENG-NdhlelaOnLottery