Skip to content

MK-party versoek CR17-bankstate moet oopgemaak en Phala Phala-verslag gedeklassifiseer word [KLANK]

# Die MK-party vra die Konstitusionele Hof om president Cyril Ramaphosa se CR17-bankstate oop te maak en vir die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat om die Phala Phala-verslag te deklassifiseer. Die party se nasionale voorsitter, Nathi Nhleko, sê Suid-Afrikaners verdien om die volle waarheid te weet oor Ramaphosa se finansiële transaksies en beweerde wangedrag op sy wildplaas in Limpopo. Nhleko beloof hulle sal alle parlementêre en wettige middele gebruik om verantwoordbaarheid en geregtigheid te verseker:

ENG NhlekoOnDeclassification