Skip to content

MK-party veroordeel begroting as moreel bankrot en verraad teenoor die nasie [KLANK]

# Die MK-party het die DA skerp gekritiseer en die party beskuldig dat dit ‘n skisofreniese party is wat onseker is of dit deel van die regering of die opposisie is. Tydens die debat in die parlement oor die toedelingswetsontwerp het Wesley Douglas van die party die hoë skuldterugbetalings gekritiseer en die regering van nasionale eenheid daarvan beskuldig dat dit grondhervorming en swart industrialisering ignoreer. Douglas sê die begroting bevoordeel die rykes terwyl burgers steeds ly:

ENG DouglasOnVoteBudget