Skip to content

MK-party sê Suid-Afrika se toegangspoorte dien steeds as kanaal vir smokkelary [KLANK]

# Die MK-party sê hy is steeds diep bekommerd is oor die onverpoosde toename in onwettige tabak- en alkoholhandel, wat wettige nywerhede ondermyn en die staat van noodsaaklike inkomste ontneem. Des van Rooyen van die party sê Suid-Afrika se poreuse toegangspoorte dien steeds as toevoerkanaal vir smokkelary en onwettige finansiële bedrywighede, wat Suid-Afrika miljarde-rand in verlore inkomste en geleenthede vir werkskepping kos:

ENG DesonActivities