Skip to content

MK-party sê daar is ander maniere om geld in te samel in plaas van ‘n BTW-verhoging [KLANK]

# Die MK-party sê hy is sterk gekant teen enige verhoging van belasting in toegevoegde waarde en die regering moet die politieke wil hê om tot voordeel van armes op te tree. Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, het verlede maand sy begrotingsrede ter elfder ure gekanselleer nadat die kabinet nie kon saamstem oor ‘n voorgestelde verhoging van twee-persent in BTW nie. Die begroting word nou môre ingedien. MK se parlementêre sweep, Mzwanele Manyi, sê die regering moet aan ander maniere dink:

ENG ManyiOnOppositions