# Die MK-party het die minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologieë, Solly Malatsi, beskuldig dat hy Suid-Afrika se transformasiewette ignoreer omdat hy ‘n beleid bevorder wat buitelandse telekommunikasie-ondernemings, soos Starlink wat aan Elon Musk behoort, toelaat om sonder behoorlike raadpleging of plaaslike vennootskappe te werk. Colleen Makhubele van die party het op ‘n vergadering van die Parlement se Kommunikasiekomitee gepraat en sê Malatsi was verkeerd om meer as 400 benadeelde plaaslike lisensiehouers nie te ondersteun nie:
MK-party kritiseer minister van Kommunikasie oor gebrek aan raadpleging rakende buitelandse IKT-beleid [KLANK]
ENG MakhubeleOnPolicy