Skip to content

MK-party herontplooi Floyd Shivambu oor ongemagtigde besoek aan Malawi [KLANK]

# Die MK-party het die herontplooiing van sy sekretaris-generaal, Floyd Shivambu, na die Parlement aangekondig. Dit kom nadat Shivambu ‘n ongemagtigde reis na Malawi onderneem het, wat volgens die party sy grondwet geskend het. Die besoek hou verband met Shepherd Bushiri en sy vrou, Mary, se uitleweringsaak. Nathi Nhleko, wat die verklaring namens partyleier Jacob Zuma gelees het, sê Shivambu, wat uitgebreide parlementêre ervaring het, het die herontplooiing aanvaar:

ENG NhlekoOnDeployment