Skip to content

MK-party gaan Begrotingswetsontwerp teenstaan uit beswaar oor gebrek aan hervorming [KLANK]

# Die Mk-party sê die afdanking van die voormalige minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Nobuhle Nkabane, was ‘n strategiese skuif deur president Cyril Ramaphosa om die ondersteuning van die DA te kry voor vandag se stemming oor die Begrotingswetsontwerp. Die party voer aan Nkabane was net ‘n offer, terwyl die dieper korrupsie binne die regering van nasionale eenheid onaangeraak bly. John Hlophe van MK sê die party verwerp die Begrotingswetsontwerp en hulle vra hul bondgenote om dieselfde te doen:

ENG HlopheOnBillRejection