Skip to content

MK-party eis positiewe belastinghervormings en infrastruktuurbelegging in mediumtermynbegroting [KLANK]

# Die MK-party sê hy verwag dat die Mediumtermyn-begrotingsbeleidsverklaring sal wegbeweeg van besnoeiings en mislukte neo-liberale beleide wat volgens hom Suid-Afrika in ʼn staat van ekonomiese verlamming dompel. Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, lewer vanmiddag die begroting in die Nasionale Vergadering. Die MK-party se woordvoerder, Nhlamulo Ndhlela, sê hulle vra grootskaalse belegging in infrastruktuur, industrialisasie en openbare indiensnemingsprogramme soos die Presidensiële Indiensnemingstimulus:

ENG NhlamuloonBudget