# Die MK-party vra die onmiddellike inhegtenisneming van president Cyril Ramaphosa se neef, Hangwani Maumela, ná die Spesiale Ondersoekeenheid se tussentydse verslag oor korrupsie en plundering by die Tembisa-hospitaal in Gauteng. Die verslag betrek Maumela en die sakeman Vusimuzi “Cat” Matlala by bedrieglike kontrakte en oorhandig ‘n saak wat gereed is vir vervolging aan die Nasionale Vervolgingsgesag. MK se woordvoerder, Nhlamulo Ndhlela, sê geregtigheid sal slegs geskied wanneer die grootkoppe in hierdie misdaadnetwerke aanspreeklik gehou word:
MK-party eis onmiddellike inhegtenisneming van Ramaphosa se neef oor korrupsie by Tembisa-hospitaal [KLANK]
ENG NdhlelaOnNephew