# Die MK-party sê die Kaapse Vlakte in Kaapstad het in ‘n moordsone ontaard, maar president Cyril Ramaphosa en die regering van nasionale eenheid doen niks nie. Die party beweer die staat het beheer oor die gebied verloor, met dwelmkartelle en krygshere wat inwoners terroriseer terwyl onskuldige mense, insluitend kinders, daagliks vermoor word. Die woordvoerder, Nhlamulo Ndhlela, waarsku indien Ramaphosa nie ‘n noodtoestand afkondig nie, kan gemeenskappe gedwing word om hulself te beskerm:
MK-party beskuldig Ramaphosa dat hy Kaapse Vlakte versaak te midde van toenemende bloedvergieting [KLANK]
ENG NdhlelaOnCapeFlats