# Die MK-party sê hulle gaan ‘n klasaksie teen die regering van nasionale eenheid instel na die dood van verskeie kinders in Naledi, Soweto, in Gauteng, wat verlede jaar vergiftigde snoepgoed geëet het. Die party se woordvoerder, Nathi Nhleko, glo die regering moet aanspreeklik gehou word vir die versuim om kwesbare gemeenskappe te beskerm en voedselveiligheid in winkels te verseker:
MK-party beplan klasaksie teen RNE oor kindersterftes weens vergiftigde versnaperinge [KLANK]
ENG NhlekoOnClassAction