# Die MK het die voormalige Mpumalanga-leier Mary Phadi se lidmaatskap beëindig. Sy het glo op die rooi tapyt van die Provinsiale Rede in Mpumalanga die brief gekry wat haar uitskop. Die party noem wangedrag as die rede, wat insluit dat sy die party hof toe gesleep het sonder om interne remedies uit te put. MK se sameroeper in Mpumalanga, Busisiwe Mkhwebane, sê Phadi mag haarself nie meer as ‘n lid van die party identifiseer nie:
MK-party beëindig lidmaatskap van voormalige Mpumalanga-leier Mary Phadi [KLANK]
ENG-MkhwebaneOnPhadi