Skip to content

Misdaadintelligensie-hoof Dumisani Khumalo en vyf SAPD-beamptes kry borgtog [KLANK]

# Misdaadintelligensie-hoof Dumisani Khumalo en vyf senior polisie-beamptes is elk borgtog van tien-duisend rand deur Pretoria Landdroshof toegestaan. Hulle staar korrupsie- en bedrogklagtes in die gesig wat verband hou met Dineo Mokwele se omstrede senior aanstelling ten spyte van ’n gebrek aan polisie-ervaring. Die hoof- finansiële beampte van Misdaadintelligensie, Philani Lushaba, is borgtog geweier weens ’n ander hangende saak. Die woordvoerder van die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie, Henry Mamothame, het bevestig dat die staat se ondersoeke afgehandel is:

ENG-MamothameOnCase