Skip to content

Misdaadintelligensie-hoof betwis bewering dat taakspan vir politieke moorde geskep is oor Moerane-kommissie [KLANK]

# Die hoof van Misdaadintelligensie, Dumisani Khumalo, betwis bewerings dat die taakspan vir politieke moorde geskep is as gevolg van die Moerane-kommissie se aanbevelings. Khumalo het aan die Madlanga-kommissie in Pretoria gesê die taakspan is administratief gestig deur die destydse nasionale polisiekommissaris, Khehla Sitole, voor die kommissie se ondersoeke. Hy voeg by die Interministeriële Komitee het slegs toesig gehou oor befondsing, maar die nasionale kommissaris het bedrywighede en hulpbronne beheer:

ENG KhumaloOnOperations