# Die Motorbedryf-personeelvereniging is bekommerd oor die stygende werkloosheidsyfer, wat tussen April en Junie tot 33,6-persent gestyg het. Volgens die vakbond het 345-duisend meer mense werkloos geraak, terwyl jeugwerkloosheid tot 47,4-persent gestyg het. Phakamile Hlubi-Majola van MISA vra die regering, sake-ondernemings en arbeid om saam te werk om permanente werkgeleenthede te skep, in vaardighede te belê en klein ondernemings te ondersteun om die groeiende werkloosheidskrisis die hoof te bied:
MISA waarsku werkloosheid-krisis bereik nuwe vlakke [KLANK]
ENG PhakamileOnCrisis