# Die Motorbedryf-personeelvereniging waarsku die strenger afdwinging van die Administratiewe Beregting van Padverkeersmisdrywings-strafpuntestelsel kan tot werkverliese lei vir mense wat as voertuigbestuurders werk. Die vakbond sê herhaalde verkeersoortredings kan lei tot opskorting van rybewyse, dissiplinêre stappe en moontlike ontslag. Die woordvoerder van MISA, Phakamile Hlubi-Majola, doen ‘n beroep op werkgewers om die monitering van maatskappyvoertuie te versterk en te verseker dat personeel die gevolge van nie-nakoming verstaan:
MISA waarsku oor instelling van AARTO in 60 munisipaliteite [KLANK]
ENG PhakamileOnDemeritSystem