Skip to content

MISA vra verantwoording deur munisipale bestuurders vir pensioenfondsskandaal van R1,7-miljard [KLANK]

# Die Motorbedryf-personeelvereniging vra dat munisipale bestuurders, burgemeesters en raadslede persoonlik aanspreeklik gehou moet word vir onbetaalde pensioenbydraes wat deur munisipaliteite verskuldig is. Volgens die vakbond skuld munisipaliteite werkers na raming 1,7-miljard-rand nadat hulle nie geld wat van werknemers se salarisse afgetrek is in die pensioenfondse oorbetaal het nie. Phakamile Hlubi-Majola van MISA doen ‘n beroep op wetstoepassingsagentskappe om diegene wat verantwoordelik is, te ondersoek en te vervolg:

ENG PhakamileOnPensionFund