Skip to content

MISA vra uitbreiding van motorbedryfsmeesterplan om werkers te beskerm [KLANK]

# Die Motorbedryf-personeelvereniging sê die motor-meesterplan 2035 moet die kleinhandelmotorbedryf insluit. Volgens die vakbond fokus die plan te veel op voertuigvervaardiging terwyl handelaars, dienssentrums en vulstasies uitgelaat word. Phakamile Hlubi-Majola van MISA sê meer as 311-duisend mense werk in die kleinhandelmotorbedryf en behoort by die plan baat te vind. Hlubi-Majola sê die meesterplan het nie sy werk- en plaaslike produksieteikens bereik nie:

ENG PhakamileOnAutomotiveMasterplan