Skip to content

MISA vra regering om motorbedryfwerksgeleenthede te beskerm met voertuigherwinningsplan [KLANK]

# Die Motorbedryf-personeelvereniging sê die regering moet dringend ‘n plan instel om ou voertuie te herwin terwyl werksgeleenthede beskerm en geskep moet word. Die vereniging waarsku Suid-Afrika kan sonder behoorlike herwinningsreëls toegang tot die Europese mark verloor, wat miljarde rande in uitvoere en baie werksgeleenthede in gevaar kan stel. Die woordvoerder van MISA, Phakamile Hlubi-Majola, sê die plan moet ook verseker werkers kry behoorlike opleiding, geniet veilige werksomstandighede en ontvang billike lone:

ENG PhakamileOnVehicleRecycling