# Die Motorbedryf-personeelvereniging vier die herverkiesing van sy uitvoerende hoof van Operasies, Martlé Keyter, se tweede termyn as adjunkpresident van die Federasie van Vakbonde van Suid-Afrika, FEDUSA. Die vakbond sê sy bevorder al jare lank werkers se regte, gelykheid en waardigheid in die werksplek. MISA-woordvoerder Phakamile Hlubi-Majola sê Keyter het ook ʼn belangrike rol gespeel in die bevordering van ‘n internasionale verdrag om geweld en teistering in die werkplek uit te skakel:
MISA vier Keyter se herverkiesing in Fedusa-leierskap [KLANK]
ENG-Hlubi-MajolaOnKeyter